| Modulekode | IOW 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Navorsingsgedrewe ontwerpprojek wat 'n navorsingstema of -area ondersoek wat betekenisvol en toepaslik afgebaken is binne huidige ontwerpdiskoers en -praktyk, ondersteun deur toepaslike dokumentasie wat as teoretiese konteksdokument en rasionaal dien. Die projek en dokument moet konseptueel en teoreties verband hou en geintegreer wees. |
| Modulekrediete | 180.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | 'n Vierjarige graad in Inligtingsontwerp of gelykstaande kwalifikasie (met Senaatsgoedkeuring) met 'n gemiddelde van ten minste 65% |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App